Ingrid jonker poems in afrikaans
Die kind ingrid jonker analysis.
Shares16Facebook16Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0
Die kind
Gebaseer op ’n gedig van Ingrid Jonker
Afrikaans het ’n kind
My hartse pint
Sy's die vrou van die wind
Hotentotsgotse kind
Kau die dogter van Nag en Duisternis
Monumenteel op die agtergrond van ’n volk in ’n kulturele wildernis
Soete kama-beeld wat pronk uit die verte
Eeue oue gebergte
Op die plek waar jy die sewe seëls kry
Tog naak en kaal van naby
So staan sy uit bo die gety
Die kind by wie jy nog die sweer om die naelstring vind
Weggegooi in die weer en die wind
’n somber melody wat nou in die Kalahari rinkink
’n Boesmanstem dom en stom gesmore
Sit prentjies in woorde
Kleurskakerings op rotswande
Ink-imprente van Boesmanhande
In skuilings wat uitkyk oor die see en oseane
Inspireer die graffiti innie ghetto-lane
En die riel vir volmaanaande
Die jagter se lees van spore
Die festive sound van Christmas-kore
Dis die vishoringklank van misdae tevore
Streeksgewys
So bring dit die slang tuis
Met